Afrikaans Bible

ESTER 9

ESTER

Return to Index

Chapter 10

1

Daarna het koning Ahasv‚ros 'n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê.

2

En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek van die konings van Medië en Persië nie?

3

Want die Jood Mordegai was die tweede in rang onder koning Ahasv‚ros; en hy was groot by die Jode en 'n liefling by die menigte van sy broers, omdat hy die heil van sy volk gesoek en tot welsyn van sy hele nageslag gespreek het.

JOB 1

 

 

 

Please Click the Ads.

Clicking the Ads helps us to keep this free Bible website open for everyone.

Thanks!

 

 

 

HTMLBible Software - Public Domain Software by johnhurt.com

 


Other Items are Available At These Sites: